1887

n The Dairy Mail - Bedaar... die lewe gaan aan : in die tru-spieël

Volume 23, Issue 3
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Dis September 1966. 'n Laerskoolseun hardloop verward in die tuin van 'n rykmansbuurt in Sandown rond en skreeu aanhoudend: "Verwoerd is dead!" Die nuus was so pas op nasionale radio: Dimitri Tsafendas het die Eerste Minister, dr Hendrik Verwoerd, in die parlement noodlottig gewond. Skokgolwe het deur die land, selfs deur die wêreld, geskiet. "Wat nou, wat gaan van Suid-Afrika word?", het die mense gevra.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/23/3/EJC185976
2016-03-01
2020-10-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error