1887

n The Dairy Mail - Arbeidswetgewing hoef nie 'n kopseer te wees nie - : bestuur

Volume 23, Issue 3
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Volgens die Wêreld Ekonomiese Forum se Globale Mededingendheidsverslag van 2015/2016 word Suid-Afrika 138ste uit 140 lande ingevolge aanstel- en afdankpraktyke gerangeer. Volgens die verslag is Suid-Afrika 127ste vir betaling teenoor produktiwiteit en 140ste ingevolge samewerking in werkgewer-/werknemerverhoudinge. Die verslag noem ook dat beperkende arbeidsregulasies gesien word as die mees problematiese faktor by die doen van besigheid in Suid-Afrika. Dit is dus duidelik dat dit uiters belangrik is om op hoogte te bly en te voldoen aan die vereistes van arbeidswetgewing, asook om klem te lê daarop om arbeidsverhoudinge proaktief te bestuur.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/23/3/EJC185997
2016-03-01
2020-09-25

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error