Ons moet anders dink! Van Dijk, Chris,The Dairy Mail, 23, 1 (2016), publicationName = "Agri Connect (Pty) Ltd", issn = "1561-4301", abstract= "Diegene van ons wat al langer in die suiwelbedryf is, staan dikwels verstom oor die dramatiese veranderinge wat oor sowat 30 tot 40 jaar in die Suid-Afrikaanse suiwelbedryf plaasgevind het. Net so staan ons verstom oor die uitwerking wat die verlammende droogte in 'n relatief kort tydperk op baie van ons suiwelboere gehad het en meen baie mense tereg dat die Suid-Afrikaanse suiwelbedryf by 'n kruispad is." language="Afrikaans", type="Journal Article"