1887

n The Dairy Mail - Gemaak vir die kollig - : bedryf

Volume 23, Issue 5
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Arno Theron is 'n bekende gesig in die skouring. Hy is passievol oor skou en skou nie net met sy eie koeie nie, maar help ook ander boere in die provinsie om hul diere ten toon te stel. "Daar is soveel boere in die KwaZulu-Natal omgewing wat ophou skou het, en ook nie meer boer nie. Ek weet dit is duur en tydsaam om te skou, daarom moet die organiseerders van skoue probeer om eerder een groot nasionale skou te hou", sê Arno. Benewens die skoue is Arno ook betrokke by kuddekompetisies wat regoor die land posgevat het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/23/5/EJC190892
2016-05-01
2019-10-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error