1887

n The Dairy Mail - Rekordhouding : die bron van goeie besluite - : tegnologie

Volume 23, Issue 5
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

In die tradisie van omvattende stelsels wat daarna streef om volhoubare wins in melkproduksie te verseker deur alle rolspelers te betrek, is die aantekening van diererekords en hulle prestasies 'n uiters belangrike hulpmiddel vir die melkboer. Wanneer melkboere aan 'n melkaantekeningstelsel deelneem, word geweldig baie inligting gereeld oor hulle kuddes gegenereer. Die boer se span kundige adviseurs kan hierdie inligting gebruik om hom te help om ingeligte besluite te neem.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/23/5/EJC190897
2016-05-01
2020-11-29

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error