1887

n The Dairy Mail - Die suiwelsirkel - : produksie

Volume 23, Issue 5
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Staan vir 'n oomblik stil, ek wil vir jou 'n vraag vra. Waarmee is jy besig? Ek bedoel waarmee is ons besig? Ons, die mense wat in hierdie suiwelbedryf van ons werk? Wat is die groter prentjie waarmee ons besig is? Ons is deel van die waardeketting vir voedselproduksie. Dit is 'n besonder belangrike funksie van lewe op aarde en 'n baie verantwoordelike een daarby, veral as jy oor die teendeel nadink: wat gebeur as ons ophou kos maak?

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/23/5/EJC190903
2016-05-01
2020-09-28

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error