1887

n The Dairy Mail - Kaas kraai weer koning - : bedryf

Volume 23, Issue 6
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

'n Twaalfmaande-oue Huguenot-kaas van Dalewood Fromage dra die 2016 kroon as Suid-Afrikaanse Suiwelproduk van die Jaar. Hierdie semiharde, geborselde randkaas met sy unieke neutagtige geurprofiel en besonderse tekstuur het vanjaar 'n span van 72 kundiges tydens die 183ste Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe van sy hoogstaande kwaliteit oortuig. Die kaas, wat in 2003 deur Rob Visser ontwikkel is, het reeds sedert 2004 talle plaaslike en internasionale pryse ingepalm.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/23/6/EJC191019
2016-06-01
2020-09-30

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error