1887

n The Dairy Mail - Kwaliteit is nie opsioneel nie - : soos ons dit sien

Volume 23, Issue 6
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Vanaf die plaas beweeg melk na die verwerker, die kleinhandel, en die verbruiker se tafel. Elkeen wil weet dat die produk veilig, heilsaam en verantwoordelik geproduseer word. In die verlede het voedselinspeksies en -toetse vertroue ingeboesem. Die moderne verbruiker wil egter weet of die melk geproduseer is in 'n omgewing wat voedselveiligheid en dus die gesondheid van die publiek waarborg, maar ook omsien na diere se gesondheid en algemene welsyn.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/23/6/EJC191050
2016-06-01
2019-10-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error