1887

n The Dairy Mail - Kase van die wêreld : op die winkelrak

Volume 23, Issue 7
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Mense oor die wêreld heen vier graag hulle liefde vir kaas. Gevolglik is daar in die kookkuns van elke land minstens een dis waarvan die hoofbestanddeel kaas is. In baie lande het kaasmakers hulle eie kaasmaakstyl ontwikkel en 'n verskeidenheid kaasprodukte geskep wat verbruikers in ander wêrelddele ook geniet. Sodoende deel hierdie mense nie net hulle liefde vir kaas nie, maar gee hulle ook iets weer van hulle eie land se kultuur. Deesdae word die gewildste kase in die lande waar hulle ontstaan het, ook in baie ander wêrelddele aangetref. Terselfdertyd slaag plaaslike kaasmakers oor die wêreld heen tog ook daarin om hul eie vertolking van die klassieke kaasresepte te skep.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/23/7/EJC192568
2016-07-01
2019-12-14

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error