1887

n The Dairy Mail - Belê in jouself - : bedryf

Volume 23, Issue 8
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Elkeen het die potensiaal om 'n suksesverhaal te vertel. Dit kan slegs gebeur as jy bereid is om in jouself te belê, want jou suksesverhaal begin by jou vermoë om goeie besluite te neem. Die MPO Oos-Kaap het onlangs 'n baie geslaagde boeredag by Slipperfields naby Port Elizabeth aangebied. Die tema vir die dag was: "Belê in jouself". Meer as 60 produsente uit verskillende gebiede in die omtrek het die dag bygewoon.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/23/8/EJC192621
2016-08-01
2019-09-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error