1887

n The Dairy Mail - Is jou kudde gesond? - : soos ons dit sien

Volume 23, Issue 8
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Baie data is ingewin ter ondersteuning van die teorie dat 'n kuddegesondheidsprogram 'n groot ekonomiese voordeel vir die melkboer inhou. In die verlede was dit maklik om ekonomiese besluite oor dieresiektebeheer te neem omdat die koste van die verliese baie groter was as om siektes soos runderpes en bek-en-klouseer te beheer. Vandag is die situasie egter meer ingewikkeld.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/23/8/EJC192652
2016-08-01
2019-10-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error