1887

n The Dairy Mail - Kyk anders na jou balansstaat - geldsake

Volume 23, Issue 9
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die meeste mense beleef so 'n oomblik: ewe skielik besef jy dat daar 'n beter manier is om iets te doen. Of, soos 'n troep in die ou weermagdae, dat jy dit maar net moet doen, want daar is geen manier om die taak te vermy nie. Dan besef jy dit gaan baie makliker wees om liewers die bul by die horings te pak, die taak na die beste van jou vermoë af te handel en die proses dan maar te geniet. So is dit met jou balansstaat gesteld.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/23/9/EJC194739
2016-09-01
2019-10-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error