1887

n The Dairy Mail - Die moed om te groei : redakteursbrief

Volume 23, Issue 9
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Ons kan net groei deur verandering, deur die besef dat iets moet verander. Met ander woorde, jy moet iewers langs die pad instem dat daar dalk 'n beter manier is om iets te doen as die een wat jy ken en vertrou. Ek weet dis moeilik! Maar die beloning is beslis die moeite werd. Die beloning is dat jy nou daardie spesifieke taak beter uitvoer, met beter resultate, en dat jy minder tyd daaraan spandeer. Dit beteken jy het meer tyd vir iets anders - meer tyd om jou besigheid uit te brei, meer tyd om te besluit hoe om te diversifiseer, of selfs net meer tyd vir jouself en jou gesin... is dit nie 100% die moeite werd nie?

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/23/9/EJC194755
2016-09-01
2020-09-30

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error