1887

n Red Meat / Rooivleis - Kry 'n geheelbeeld - veearts op roep

Volume 6, Issue 5
  • ISSN : 2078-7936

Abstract

Veeartse in die meer as 240 praktyke wat grootdierwerk doen, sien meer as 30 000 siektegevalle per maand. Maar tot nou toe is al die gevalle (> 360 000 per jaar) as losstaande of geïsoleerde siektegevalle of -uitbrekings hanteer. Die Herkouerveeartsenyvereniging het ná die slenkdalkoorsuitbreking in 2010 begin om 'n siekterapporteringstelsel op die been te bring om kliniese gevalle aan te teken en 'n nasionale beeld van seisoenale siektevoorkoms te verkry.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_redm/6/5/EJC179200
2015-10-01
2019-11-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error