1887

n Red Meat / Rooivleis - Ent teen bloutong - : tegnologie

Volume 6, Issue 5
  • ISSN : 2078-7936

Abstract

Bloutong is die belangrikste virussiekte van skape en kan jaarliks, onder die regte toestande, ernstige siekte en vrektes veroorsaak. Dit is daarom belangrik om eerder die siekte te voorkom as om dit te probeer behandel. Daar is twee metodes om die siekte te bekamp: een is om infeksie te probeer vermy; die ander is deur diere immuun teen infeksie te maak.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_redm/6/5/EJC179201
2015-10-01
2019-09-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error