1887

n Red Meat / Rooivleis - Bou 'n buffer teen droogte - : produksie

Volume 6, Issue 5
  • ISSN : 2078-7936

Abstract

Hierdie tyd van die jaar is boere bekommerd oor wat die weer in die komende seisoen gaan maak. Dis veral 'n geldige bekommernis in gebiede wat twee of drie seisoene met ondergemiddelde reënval agter die rug het. Of dit genoeg gaan reën en watter gewasse geplant moet word, is van die onsekerhede. 'n Droogte kan 'n groot finansiële knou vir 'n veeboer beteken en boonop is dit aaklig om te sien hoe diere swaarkry. Gelukkig is daar maniere om dit te vermy.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_redm/6/5/EJC179203
2015-10-01
2019-09-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error