Die ware feite : produkte & leefstyl Bester, Marina and Hall, Nicolette,Red Meat / Rooivleis, 6, 90-95 (2015), publicationName = "Agri Connect (Pty) Ltd", issn = "2078-7936", abstract= " 'n Onlangse verklaring deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) en die Internasionale Agentskap vir Kankernavorsing (IARC) het die hele wêreld aan die gons. Dit volg op 'n studie oor die verwantskap tussen rooivleisinname en kanker, wat op 26 Oktober 2015 in die Britse mediese joernaal The Lancet Oncology verskyn het." language="Afrikaans", type="Journal Article"