1887

n Red Meat / Rooivleis - Stella, 'n fees vir 'n stadskind - : bedryf

Volume 6, Issue 6
  • ISSN : 2078-7936

Abstract

Een ding moet jy mooi verstaan van 'n stadsmeisie, as sy 'n dorp se naam in Google Maps intik en dit blyk net 'n enkele straat duskant Vryburg te wees, kan sy nogal paniekerig raak, Dit help ook glad nie dat elke stadsjapie vir wie ek opgewonde van die Stella Beesfees vertel nie, reageer met: "Wag, waar is Stella?" Min wetend dat dit hier is waar die sout-van-die-aarde mense jaarliks groot fees vier..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_redm/6/6/EJC182178
2015-12-01
2020-10-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error