1887

n Red Meat / Rooivleis - Roekeloosheid kan tot siektes lei - : tegnologie

Volume 7, Issue 1
  • ISSN : 2078-7936

Abstract

Droogtes veroorsaak dat diere partykeer ver geskuif moet word na areas waar weiding beskikbaar is. Die felle droogte wat groot dele van die land tans ervaar, het daartoe gelei dat daar min dele in die land is waar daar wel goeie weiding beskikbaar is. Die kusstreke van die Oos- en Suid-Kaap is van die enigste plekke waar die reënval normaal en selfs bonormaal is en dit is ook hoekom hierdie boere mildelik voer aan veeboere in die droogtegeteisterde gebiede kon skenk.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_redm/7/1/EJC186032
2016-02-01
2020-09-30

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error