1887

n Red Meat / Rooivleis - Wanneer jy die fakkel moet aangee : bustuur

Volume 7, Issue 2
  • ISSN : 2078-7936

Abstract

Simba word in 'n beskermende familie en omgewinggroot. Hy is geoormerk om uiteindelik by sy pa, Mufasa, oor te neem. Die gemaklike lewe word egter wreed versteur as Scar, sy slinkse oom, Mufasa vermoor. Scar oortuig Simba dat hy eintlik vir Mufasa se dood verantwoordelik is, en die jong leeutjie verlaat die trop en vlug. Simba beland in 'n oerwoud en lewe sorgvry saam met sy vriende, Pumba die vlakvark en Timondie meerkat. Die storie bereik 'n keerpunt wanneer Mufasase gees aan Simba verskyn en hom oortuig om na die tropterug te keer, Scar te verslaan en sy regmatige plek as koningin te neem.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_redm/7/2/EJC187627
2016-01-01
2019-10-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error