1887

n Red Meat / Rooivleis - Nuus uit die provinsies - : bedryf

Volume 7, Issue 2
  • ISSN : 2078-7936

Abstract


Die RPO Uitvoerende Raad (UR) het op 27 en 28 Januarie 2016 vergader. Die droogtesituasie was een van die belangrikste sake wat bespreek is. Die UR het tydens die vergadering besluit om met behulp van die Universiteit van die Vrystaat 'n dringende opname te maak van die impak van die droogte op die rooivleisbedryf. Dit volg ná 'n groot behoefte by landbou besighede, bedryfsorganisasies en georganiseer delandbou geïdentifi seer is om die effek van die droogte te kwantifi seer. Die opname sal by wyse van 'n telefoniese vraelys geskied en lede wordversoek om hul samewerking te gee as hulle geskakel word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_redm/7/2/EJC187628
2016-01-01
2020-12-03

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error