
Full text loading...
Hierdie is die laaste uitgawe waar ek my stem as redakteurkan laat geld. Ek sprei nou my vlerke as redakteur van ad hoc-publikasies in die Agri Connect-stal. Een van myeerste (en uitdagende) projekte is die ontwikkelingvan 'n handleiding oor predasiebestuur namens die Predasiebestuursforum, wat in Junie die lig sien.
Article metrics loading...