Kén jou kudde, en voorkom noodgevalle Odendaal, Danie,Red Meat / Rooivleis, 7, 77-79 (2016), publicationName = "Agri Connect (Pty) Ltd", issn = "2078-7936", abstract= "Spanning word veroorsaak omdat jy verwag dat die ergste gaan gebeur en jy nie in beheer gaan wees van die uitkoms nie. Veegesondheid, en spesifiek noodgevalle, is een van die groot oorsake van stres by veeboere. Met goed beplande kuddegesondheid kan noodgevalsituasies egter in 'n baie groot mate voorkom word." language="Afrikaans", type="Journal Article"