1887

n Red Meat / Rooivleis - Wees gewaarsku! Bekamp minder algemene siektes soos hondsdolheid met vroeë waarskuwings - : tegnologie

Volume 7, Issue 4
  • ISSN : 2078-7936

Abstract

Elke siekte het 'n eiesoortige ontwikkelingsproses en oordragswyse wat bepaal waar en op watter vlak die siekte kan voorkom. Vir talle algemene siektes soos sponssiekte en bloednier is daar doeltreffende entstowwe wat voorkoming baie maklik maak. Daar is egter ook siektes, soos hondsdolheid, wat nie meer gereeld voorkom nie of net in baie beperkte areas 'n probleem is. Vir hierdie siektes moet daar 'n vroeë waarskuwingstelsel in plek wees sodat veeartse niksvermoedende boere dadelik kan waarsku as daar 'n uitbraak van die siekte is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_redm/7/4/EJC194677
2016-08-01
2019-10-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error