1887

n Red Meat / Rooivleis - Marktendense by bees- en skaapvleis : marktendense

Volume 7, Issue 4
  • ISSN : 2078-7936

Abstract

Die netto produsenteprys (plaashekprys) van medium- tot ligte speenkalwers (190 kg to 240 kg) het in Mei 2016 in totaal met 0,2% teenoor dié van die vorige maand gedaal. Die impak van die droogte kan egter duidelik gesien word aan die huidige prysvlakke van speenkalwers vanaf Februarie 2015 tot Mei 2016 wat relatief hoog is gemeet teenoor die gemiddelde pryse oor drie jaar - wat dui op 'n onderaanbod op die mark. Die gemiddelde speenkalfprys in Mei was ook 0,2% (R0,03/kg) hoër as die voorspelde prys vir Mei, soos vermeld in die vorige verslag (Vol. 7 No.3).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_redm/7/4/EJC194694
2016-08-01
2019-10-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error