1887

n Red Meat / Rooivleis - Veearts op roep : Nasionale netwerk wat vir jóú (en jou diere) wérk - : tegnologie

Volume 7, Issue 5
  • ISSN : 2078-7936

Abstract

Daar word baie gewag gemaak van die sogenaamde X-faktor in die vermaaklikheidsbedryf. Daar is egter ook 'n X-faktor wat 'n groot verskil maak in die gesondheid van Suid-Afrikaanse veeboere se diere. Die nasionale Veeartsnetwerk hetvyf jaar gelede die doelwit gestel om 'n intydse elektroniese stelsel te ontwikkel wat siektetendense deurlopend en akkuraat op streeks- en nasionale vlak kon moniteer; en het hierdie plan toe inderdaad deurgevoer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_redm/7/5/EJC196211
2016-01-01
2020-10-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error