1887

n Red Meat / Rooivleis - Vleisprys-verneukery? Sak, Sarel : producksie

Volume 7, Issue 5
  • ISSN : 2078-7936

Abstract

Die gedagte dat supermarkte kwansuis die rooivleisprodusent en die verbruiker uitbuit, kom nou al van ver af aan. Volgens die produsente pleeg die supermarkte twee sondes deur eerstens abnormale hoë marges op rooivleis te hef, en tweedens deur nie dieselfde pryssiklus as die karkasprys te volg nie. Boer Boet het toe besluit hy is g@tvol en gaan maar die geveg na sy bakkie se buffer en sosiale media neem met boodskappe soos: "BOER kry R52 vir lamsvleis. VERBRUIKER betaal tot R200 per/kg. BOERE NOU MOERIG, STOP DIT". Sake is egternie heeltemal so eenvoudig (of agterduims) nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_redm/7/5/EJC196213
2016-01-01
2020-10-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error