1887

n Red Meat / Rooivleis - Los dit vir die kenners : dis voordelig omjou arbeidsrisiko uit te kontrakteer - : bestuur

Volume 7, Issue 5
  • ISSN : 2078-7936

Abstract

Werkgewers moet daagliks besigheidsrisiko's bestuur ten einde winsgewendheid en volhoubaarheid te verseker. Om aan arbeidswetgewing te voldoen, is nie onderhandelbaar nie; om dit nie te doen nie, 'n risiko. Beperkende arbeidsregulasies is al deur sakelui uitgewys as die mees problematiese faktor wanneer mense sake in Suid-Afrika wil doen. Die moderne tendens is om op kernaktiwiteite te fokus en ander aktiwiteite soos sekuriteit, belasting, vervoer, bemarking, ens., uit te kontrakteer. Die nakoming van arbeidswetgewing verg spesialiskennis en daarom maak dit sin vir werkgewers om hul arbeidsrisiko aan kundiges uit te kontrakteer en sodoende hul regsaanspreeklikheid te beperk. Hulle kan dan konsentreer op hul primêre besigheid: landbou.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_redm/7/5/EJC196218
2016-01-01
2020-07-04

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error