1887

n Red Meat / Rooivleis - Vind jou X-faktor - : bestuur

Volume 7, Issue 5
  • ISSN : 2078-7936

Abstract

Kleintyd was my pa sterker, vinniger, slimmer, ryker engroter as énige van die ander pa's. Ons is nogal geneigom ook so na die mense om ons te kyk. Dis maklik omverwonderd te raak oor die nuwe trekker, stoor of stoetbulwat my buurman gekoop het en dan my eie skrapse batesdaarmee te vergelyk. Ons kyk in ademlose bewonderingna die sogenaamde "megaboere". Hulle meesterlikehantering van die landbou verstom ons. Dit lyk so of hulledinge raaksien wat ons gewone sterflinge nie eens opletnie. In aksie lyk dit of hulle moeiteloos vreugde put uitalles wat hulle doen. Dis amper of hulle op heel 'n anderplaneet funksioneer en oor uitsonderlike kwaliteite beskikwat ons nie kan beskryf nie. Hulle het daardie X-faktor. Diewerklikheid is egter minder neerdrukkend: Elkeen van onshet 'n eie X-faktor - jy moet dit net vind, en slyp.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_redm/7/5/EJC196219
2016-01-01
2019-09-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error