1887

n Red Meat / Rooivleis - Nuus uit die provinsies - : bedryf

Volume 7, Issue 5
  • ISSN : 2078-7936

Abstract

Nuwe voorsitter verkies - Verskeie RPO-bestuurslede het gedeeltes van hul spreukbeurte daaraan afgestaanom vir die uittredende voorsitter Lardus van Zyl dankie te sê vir die diep spore wat hy tydens sy dienstermyn aan die hoof van die RPO in die bedryf uitgetrap het. Hieruit was dit duidelik dat Van Zyl se leierskap en diep omgee vir die bedryfvoorwaar gemis sal word. Alle voorspoed word hom vorentoe toegewens. Die Nasionale RPO verwelkom ook 'n uiters bekwame nuwe voorsitter in Koos van der Ryst, wat oor sy komende termyn die volgende te sê gehad het: Daar is nie iets soos 'n volmaakte voorsitter nie, almal het tekortkominge.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_redm/7/5/EJC196221
2016-01-01
2019-10-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error