1887

n Red Meat / Rooivleis - Vleisflitse / Meat minute - : bedryf

Volume 7, Issue 5
  • ISSN : 2078-7936

Abstract

In 'n persverklaring het die Nasionale Dieregesondheidsforum (NDGF) gesê brusellose versprei tans ongehinderd indie meeste van Suid-Afrika se provinsies. Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (DAFF), tesame met die NDGF, is daartoe verbind om deur gesamentlike optredes brusellose te beheer en uiteindelik uit te roei. Dit salbeteken dat alle partye, met inbegrip van boere, lewendehawe-organisasies, DAFF en die Suid-Afrikaanse VeterinêreVereniging deur Ruvasa-praktisyns hulself tot hierdie saak moet verbind indien hulle die doelwit wil bereik om bruselloseonder beheer te bring.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_redm/7/5/EJC196222
2016-01-01
2020-07-04

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error