1887

n Red Meat / Rooivleis - Redakteursbrief

Volume 7, Issue 5
  • ISSN : 2078-7936

Abstract

Ons is almal op soek na iets buitengewoons. Om besonders te wees, om uit te styg bo die massas, om erkenning te geniet enbogemiddeld te wees. Om daardie X-faktor binne onsself te vind - daardie kwaliteit wat net jy vir die wêreld kan bied. Dit is egter nie so maklik nie. Dis waar dat jy die X-faktor dikwels vind daar waar jou passie lê, naas die goed watnog altyd vir jou lekker was en maklik gekom het, naby jou natuurlike aanlegte en belangstellings.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_redm/7/5/EJC196230
2016-01-01
2019-10-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error