1887

n Red Meat / Rooivleis - Is uitvoere die X-faktor? : kom ons praat

Volume 7, Issue 5
  • ISSN : 2078-7936

Abstract

Suid-Afrika bly 'n netto-invoerder van rooivleis en die vooruitsigte vir die toekomstige vraag na rooivleis is ookbaie belowend. Die middelklas, wat tussen R4 000 en R6 000 per kop per maand verdien, is die grootste rooivleisverbruikers in die land. Hierdie verbruikers het 'n voorkeur vir voorkwartsnitte. Daar kan dus aangevoer word dat hoƫkwaliteitrooivleis oorvoorsien in Suid-Afrikais. Ons status as 'n sone wat vry is van bek-en-klouseer maak die deure nou oop vir uitvoere.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_redm/7/5/EJC196231
2016-01-01
2020-07-04

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error