1887

n Red Meat / Rooivleis - Smullekker skaapboud : produkte en lewenstyl

Volume 7, Issue 6
  • ISSN : 2078-7936

Abstract

Jy's waarskynlik lankal al vertroud met al die verskillende, heerlike snitte wat 'n skaapkarkas kan oplewer en hoe om dit in 'n plaaskombuis gaar te maak. Maar wat gebeur tans met hierdie snitte as dit in die kuberruimte bespreek word of in die moderne tuiskok of glanskok se kombuis beland? Ek is op 'n kosreis om uit te vind watter van ons geliefde skaapsnitte tans hoog in die mode, maar ook klassiek is, en hoe mens dit flatervry kan gaarmaak. Eerste aan die beurt in hierdie "Snit vir Snit"-reeks is die ou gunsteling: skaapboud, natuurlik!

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_redm/7/6/EJC198954
2016-12-01
2019-10-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error