1887

oa SA Horseman - Stam 43 Friese beloof vooruitgang

Volume 2, Issue 2
  • ISSN :

 

Abstract

Sedert die eerste Friesperdmerries van 'n uitsonderlike merriestam sowat 'n halfeeu gelede na Suid-Afrika ingevoer is, het dit 'n buitengewone rol in Friesperdteling in die land vervul. En dit is steeds die geval. Die selektering van goeie merriestamme vir teling is van die uiterste belang. Sowat 50% van aanteel bestaan in werklikheid uit merries en, soos in die geval van hingste, moet merries ook verbeter en opgeteel word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_sahorse/2/2/EJC14053
2007-05-01
2020-01-29

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error