1887

oa SA Horseman - Die merkwaardige Mirarti

Volume 2, Issue 5
  • ISSN :

 

Abstract

Arkab Mirarti verdien sonder twyfel om as een van die legendes van die Suid- Afrikaanse uithouritbaan geklassifiseer te word. Hierdie 16-jarige bruin Arabierreun het sy eerste rit tien jaar gelede voltooi - 80 kilometer op die destydse Premierbaan by Rayton met Gendane Mtimunye in die saal. Hulle het die rit in 4 uur 51 minute voltooi en 'n negende plek in die liggewig-afdeling behaal. Dit was ook Gendane se eerste rit.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_sahorse/2/5/EJC14127
2007-11-01
2020-09-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error