'n Basis vir goeie interaksie : fokus op vulbestuur Van Dam, Paul,SA Horseman, 3, 14-15 (2008), publicationName = "Plaas Media", issn = "", abstract= "Daar is 'n vaste geloof by baie dat dit noodsaaklik is om vullens so gou as moontlik na geboorte te hanteer. Baie beroep hulle op die ou Arabiese geskrifte wat meld dat die vul by geboorte in die arms van die merrie se eienaar moet val." language="Afrikaans", type="Journal Article"