1887

oa SA Horseman - Saals wat werk : spesiale verslag

Volume 4, Issue 3
  • ISSN :

 

Abstract

Daar is 'n toenemende neiging onder veeboere om opnuut na die gebruik van perde te kyk om hulle boerderye meer kostedoeltreffend te bedryf. Die rede hiervoor, volgens die KwaZulu-Natalse saalmaker, Ben Liebenberg, is dat brandstofpryse doodgewoon so hoog geraak het dat die gebruik van bakkies en trekkers te duur geraak het om daagliks mee veld toe te ry.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_sahorse/4/3/EJC14371
2009-05-01
2020-10-31

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error