1887

oa SA Horseman - Die verhaal van drie L'le : SA Distance Rider

Volume 4, Issue 5
  • ISSN :

 

Abstract

Toe die ruiter-perd kombinasie van Lani Pienaar en Arkab Legato vroeër vanjaar die 160 km kampioenskap tydens die FEI Drienasiekompetisie op Beaufort-Wes in 'n tyd van 9 uur 37 minute en 44 sekondes wen, en toe nog boonop aangewys is as die bes voorbereide perd op die rit (120-km perde ingesluit), sou niemand jou verkwalik het as jy tydens daardie oomblik in wonderwerke geglo het nie. Want sien, pas 'n jaar tevore was Legato op die rand van die dood.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_sahorse/4/5/EJC14412
2009-09-01
2019-12-12

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error