1887

oa SA Horseman - Wees voorbereid op baarmoederprolaps

Volume 5, Issue 5
  • ISSN :

 

Abstract

Elf maande het jy gewag vir hierdie dag, en uiteindelik - jou vul is vanoggend vroeg gebore! Wonderlik, en jy het eers net oë vir die vul, om seker te maak sy is so mooi soos jy wil hê sy moet wees. Uiteindelik kyk jy na die ma, en kyk weer. Wat hang dan nou agter uit? Jy het verwag dat die nageboorte nog sal sit, maar die groot rooi sak lyk nie na die nageboorte nie! Wat nou? Skielik is die vul vergete, en jou keel trek toe as jy dink aan die skade wat jy gaan ly as jou merrie iets moet oorkom!

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_sahorse/5/5/EJC14527
2010-09-01
2019-12-06

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error