1887

oa SA Horseman - Die junior perdemeester : deel 6 : grondwerk volgens perdgerigte ruiterskap - : opleiding

Volume 6, Issue 1
  • ISSN :

 

Abstract

Met grondwerk verwys ons na die werk wat jy met jou perd doen terwyl jy op jou voete staan en nie op sy rug is nie. Die voordeel van grondwerk is dat jy jou perd baie kan leer, sonder dat dit enige gevaar vir jou inhou. Jy kan jou perd nuwe gedrag leer en slegte gedrag afleer. Doen grondwerk in 'n ring of geslote ruimte. 'n Ring is die beste, omdat jou perd dan altyd dieselfde afstand van jou af is en daar nie hoeke is waarin hy tot stilstand kan kom nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_sahorse/6/1/EJC14563
2011-01-01
2020-10-25

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error