1887

oa SA Horseman - Skud hand met die SA Vlaamperd : seleksie en teling

Volume 6, Issue 1
  • ISSN :

 

Abstract

Die SA Vlaamperdtelersgenootskap is in 1983 gestig. Daar is met groot belangstelling weggespring met die teel van Vlaamperde, maar na 'n paar jaar het die belangstelling vervaag en amper gestagneer. Vroeg in 2000 het nuwe lede egter betrokke geraak en nuwe lewe in die genootskap geblaas. Sedertdien het die sowat eenhonderd perde wat in daardie stadium aangeteken was, verdubbel. Vandag staan die aktiewe ledetal op 35 teenoor destyds se skamele elf lede.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_sahorse/6/1/EJC14567
2011-01-01
2020-09-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error