1887

oa SA Horseman - Die perdefluisteraar : terugvoer

Volume 6, Issue 1
  • ISSN :

 

Abstract

Paultjie het alleen gebly by sy ma en was baie lief vir perde. In die omgewing was daar 'n man wat met perde gesmous het. Dit het toe gebeur dat die smous 'n nuwe perd kry, die mooiste wat Paultjie al ooit gesien het. Paultjie noem hom Windswael, en 'n groot verlange het sy hart gevul om Windswael te ry met bewegings so volmaak soos hy dit ruiterloos sou uitvoer. Maar die perdesmous kon nie met Windswael regkom nie en het geskel: "Die perd is laer as die sonde en wild soos die wind. Ek sal hom nooit verkoop kry nie, behalwe aan die slagpale!"

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_sahorse/6/1/EJC14581
2011-01-01
2019-09-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error