1887

oa SA Horseman - Die wonder van rus - : gesondheid

Volume 6, Issue 2
  • ISSN :

 

Abstract

Die nuwe jaar is al amper vier maande oud. Dinge het so vinnig begin, dat dit voel asof Kersfees al lank in die verlede lê. Dit sou darem lekker wees om nou weer vir 'n dag of wat voete in die lug te kon sit, sonder om oor die werk en al die ander dinge wat ons besig hou, te dink - maar dit is vir min beskore! Die meeste van ons het ook ons perde gedurende die feesgety 'n blaaskans gegee en met die aanbreek van die nuwe jaar weer volstoom begin oefen. Daar word nou hard gewerk en voorberei vir groot byeenkomste, en die perde moet werk om die beste moontlike kans te hê om te kan presteer. Kan dit wees dat ons perde ook smag na 'n kort verposing om net weer tot verhaal te kom?

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_sahorse/6/2/EJC14590
2011-04-01
2019-10-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error