1887

oa SA Horseman - As ruiter en perd mekaar hoor - : opleiding

Volume 6, Issue 3
  • ISSN :

 

Abstract

In 'n vorige artikel het ek verwys na die intense genot wat mens kan beleef as jy en jou perd as't ware in 'n enkele eenheid ontwikkel. Dis 'n soort verhouding waarin die ruiter die dinkwerk doen en dit amper onsigbaar deurgee aan die perd wat dit dan doen. Nou weet ek maar te goed dat daar meer as een manier is waarop so 'n eenheid kan ontwikkel, en ek wil nie een manier voorhou as beter as ander maniere nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_sahorse/6/3/EJC14604
2011-07-01
2020-09-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error