1887

oa SA Horseman - Saalperd-vullens steel die kollig - : teling & seleksie

Volume 6, Issue 3
  • ISSN :

 

Abstract

Die organiseerders van die Middelburg Skou het vanjaar weer eens verseker dat dié dorp se naam in die annale van die Saalperdbedryf opgeteken sal word, nadat die eerste Afrika-Saalperd Futurity Speenoudvul-kampioenskap tydens vanjaar se skou aangebied is. Daar is op Middelburg besluit omdat dit sentraal geleë is en ook die tuiste van 'n aantal eerstes in die perde- en veral die Saalperdbedryf is. Telers van sover as Dundee in KwaZulu-Natal en van Gauteng het die skou bygewoon.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_sahorse/6/3/EJC14608
2011-07-01
2020-11-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error