1887

oa SA Horseman - Afgeval, seergekry, opgeklim, weer gery : in die saal

Volume 6, Issue 4
  • ISSN :

 

Abstract

Hulle sê dat as 'n mens drie keer van 'n perd afgeval het, sal dit nooit weer gebeur nie. Ek is nie heeltemal seker of 'n mens dit moet glo nie. Dit was nog altyd my missie om statistiek - selfs mense en hul eie menings - verkeerd te bewys. Hier is twee voorbeelde: Met ballet kon ek nie die klank hoor nie, maar ek het 'uitstekend' gevaar in die eksamen. Met drama het ek internasionaal teen horendes gekompeteer, al is daar gesê ek sou nie eens kon leer praat nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_sahorse/6/4/EJC14620
2011-09-01
2020-12-03

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error