1887

oa SA Horseman - Die jong perdemeester (deel 9) : jou perd se gedrag - : opleiding

Volume 6, Issue 5
  • ISSN :

 

Abstract

Perd se oë sit weerskante van hul koppe. Anders as 'n mens, sien 'n perd nie gelyktydig wat aan sy linkerkant en regterkant gebeur nie. Wanneer daar aan sy linkerkant iets gebeur, sal hy sy aandag daarop vestig. Sy aandag mag gerig wees op sy ruiter wat aan sy linkerkant staan en besig is om op te klim. Gebeur daar egter iets aan sy regterkant, skrik hy, want hy was nie bewus van die ruiter langs hom nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_sahorse/6/5/EJC14662
2011-11-01
2019-11-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error