1887

oa SA Horseman - Hei, jou lekker ryperd! - : opleiding

Volume 7, Issue 1
  • ISSN :

 

Abstract

Onlangs het my neef, Izak, vir my 'n jong perd, Breivilo L Riebeeck, gebring om te skool. Ná vier maande se werk met die perd wat nou vier jaar is, het ek vir Izak gesê: "Hierdie perd gaan 'n baie lekker ryperd word."


En nou kan 'n mens met reg vra hoekom sê ek so. Kom ons gesels 'n bietjie oor waaraan ons 'n perd meet om in die kategorie 'lekker' te val, en kom ons kyk of my 'lekker' perd vir jou lekker sal wees.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_sahorse/7/1/EJC14686
2012-01-01
2020-09-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error