1887

oa SA Horseman - Voeding van jaaroud perde & voeding

Volume 7, Issue 1
  • ISSN :

 

Abstract

Die groeifase van die vul na spening tot op agtien maande is 'n belangrike tydperk in die beenvorming van die perd. Wanvoeding van minerale het tot gevolg dat swakker been gevorm word, wat tot beenbeserings tydens strawwe oefening bydra. Vullens word grootgemaak om in wedrenne en ander sportaktiwiteite mee te ding. Daarom word 'n liggaamsmassa van 450 tot 550 kg op twee- tot driejarige ouderdom verwag.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_sahorse/7/1/EJC14694
2012-01-01
2020-10-25

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error